Joshua na die Reën
Joshua na die Reën
  • 17
  • 9 111 373
Joshua na die Reën - Beter Vir Ons Albei (ft. Karlien van Jaarsveld)
Joshua na die Reën - Beter Vir Ons Albei (ft. Karlien van Jaarsveld)
©️ Joshua na die Reën (PTY) LTD 2023
Geskryf deur Jacques De Villiers
Musiek vervaardig deur Gideon Botes
Video
Director - Jaen Kleynhans
Cinematographer - Jan Du Plessis (Palewood)
Assistant & Technical Runner - Jean De Villiers
Makeup Artist - Suna Robberts
Editor - Jaen Kleynhans
Colorist - Jan Du Plessis (Palewood)
Publishing: Red Planet Creative (Pty) Ltd
PR: Starburst Promotions
Lirieke:
ingeval jy vergeet
moet jy 'n knoop in jou oor maak dat jy onthou soos die son elke môre by jou kamer inskyn
ek weet jy dink ek droom
maar oor jou
vir jare lank sal ek nog droom oor jou, net dat jy weet
as die sterre brand vanaand
gaan loer by die agterdeur uit
ek haal uit en wys en probeer my bes om te kyk hoe meer ek jou alleen kan kry, hoe beter vir ons albei
ek wil weet hoe jy dit doen?
hoe bly die wonder in jou oë dan so immergroen?
sal die wind deur die klowe van my diepe slaap my hart weer wakker sing
vir jou, vir jare lank sal ek dit droom vir jou, net dat jy weet
as die sterre brand vanaand
gaan loer by die agterdeur uit
ek haal uit en wys en probeer my bes om te kyk hoe meer ek jou alleen kan kry, hoe beter vir ons albei
ver deur die klowe van wat eg is, en oor die uitsig van wat jy werd is
hoop ek jy weet wanneer jy reg is, ek vir jou daar wag...
waar die sterre brand vanaand
waar die sterre brand vanaand
hoe meer ek jou alleen kan kry, hoe beter vir ons albei
as die sterre brand vanaand
gaan loer by die agterdeur uit
ek haal uit en wys en probeer my bes om te kyk hoe meer ek jou alleen kan kry, hoe beter vir ons albei
Переглядів: 158 087

Відео

Joshua na die Reën - Daar Is Lig
Переглядів 26 тис.6 місяців тому
Daar is Lig Vervaardig deur Jean De Villiers Geskryf deur Jacques De Villiers In Samewerking met Laerskool Thabazimbi "Laat daar lig oor die aarde wees" Luister "Die Vallei" op alle digitale platforms
Joshua na die Reën - Iemand Soos Jy
Переглядів 19 тис.8 місяців тому
Iemand Soos Jy Geskryf deur Jacques Gerhard De Villiers Vervaardig deur Gideon Botes Mastering deur Ewald Jansen van Rensburg Video deur Jean De Villiers (Da'Ville Imagery) Publishing deur Red Planet Creative PR deur Starburst Promotions Luister die nuwe album 'Die Vallei' op: Apple Music: music.apple.com/za/artist/joshua-na-die-reën/676861187 Spotify: open.spotify.com/artist/097P46848Ll3Ofm0bc...
Joshua na die Reën - By My
Переглядів 35 тис.9 місяців тому
Bookings - www.jndr.co.za PR & Publicity - www.starburstpromotions.com Publishing - www.redplanetcreative.net Written by Jacques De Villiers Song production by Gideon Botes Video Production by BrandMill @IanNieuwenhuizen Kiruna-Lind Devar - Dance performance Choreographed by Trudy-Anne Fredericks Featured Artists Hannah Foster - Vocals @hannahfoster7663 Raziela Grey - Vocals Renee Kruger - Voca...
Lig op die Horison ~ Laerskool Thabazimbi
Переглядів 78 тис.2 роки тому
Joshua na die Reen tree op by Laerskool Thabazimbi Woensdag 1 Desember 2021 Kaartjies by: lsthabazimbi.redbird.co.za Luister die liedjie op Spotify, Apple Music, Deezer ens. distrokid.com/hyperfollow/joshuanadieren/lig-op-die-horison-laerskool-thabazimbi Met groot afwagting sien Laerskool Thabazimbi uit na die vrystelling van “Lig op die Horison” - ‘n musiekvideo wat ons revuegroep vanjaar opge...
For A Little While - Joshua na die Reën & Nathan Smith
Переглядів 21 тис.3 роки тому
Spotify jndr.co.za/spotify-falw Written by Jacques de Villiers Produced by Gideon Botes (and featured on acoustic guitar) Andy Maritz on drums and Rixi Roman on Bass Guitar Publisiteit: Starburst Promotions Please Visit & subscribe to Nathan Smith's UA-cam channel. ua-cam.com/channels/CcO.html... Soos ek nou al met baie dinge in die afgelope paar jaar kon ervaar dat wanneer mens wag vir die "re...
Joshua na die Reën - Vanuit die Wolk
Переглядів 61 тис.4 роки тому
Jacques (JNDR) het het hierdie liedjie geskryf vir sy dogter Anán, wat die lampie deur die woud dra in die video. Die liedjie is op die album "Die Wêreld Binne My" Beskikbaar by go.raindust.co iTunes www.jndr.co.za/iTunes Besprekings www.jndr.co.za Publisiteit starburstmusic.co.za © This video may only be played via UA-cam (It is illegal to download or convert this video to any other format)
Colors of the Wind (Pocahontas) cover by Joshua na die Reën
Переглядів 45 тис.4 роки тому
Joshua na die Reën is a song writer and musician. All music and events available at go.raindust.co/ Colors of the Wind" is a song written by composer Alan Menken and lyricist Stephen Schwartz for Walt Disney Pictures' 33rd animated feature film Pocahontas (1995). The film's theme song, "Colors of the Wind" was originally recorded by American singer and actress Judy Kuhn in her role as the singi...
Joshua na die Reën - Laat Die Wind My Neem
Переглядів 836 тис.6 років тому
Available @ www.jndr.co.za & iTunes www.jndr.co.za/iTunes Enquiries & Bookings www.jndr.co.za/ © This video may only be played via UA-cam (It is illegal to download or convert this video to any other format)
Joshua na die Reën - Die Wêreld Binne My
Переглядів 3,7 млн7 років тому
Available @ www.jndr.co.za & iTunes www.jndr.co.za/iTunes Enquiries & Bookings www.jndr.co.za/ © This video may only be played via UA-cam (It is illegal to download or convert this video to any other format)
Joshua na die Reën - Die Wêreld Binne My - Album
Переглядів 43 тис.7 років тому
Available @ www.jndr.co.za & iTunes www.jndr.co.za/iTunes Enquiries & Bookings www.jndr.co.za/
Joshua na die Reën- Vir Altyd
Переглядів 917 тис.8 років тому
Available @ www.jndr.co.za & iTunes www.jndr.co.za/iTunes Enquiries & Bookings www.jndr.co.za/ © This video may only be played via UA-cam (It is illegal to download or convert this video to any other format)
BRAVO visits Joshua na die Reën
Переглядів 7 тис.8 років тому
Joshua na die Reën shares the honesty of his music and shares some wisdom from his journey. He is also in production with his album to be released in 2016 www.jndr.co.za/
Joshua na die Reën - Alles gee
Переглядів 234 тис.9 років тому
Available @ www.jndr.co.za & iTunes www.jndr.co.za/iTunes Enquiries & Bookings www.jndr.co.za/ © This video may only be played via UA-cam (It is illegal to download or convert this video to any other format) (For Hollywood in my Huis - 2015) Thanks to: Stage 5 Films, Red Letter Day Pictures, Starburst Promotions, Fines4u, Music Connection
Joshua na die Reën - Sekelmaan
Переглядів 143 тис.10 років тому
Available @ www.jndr.co.za & iTunes www.jndr.co.za/iTunes Enquiries & Bookings www.jndr.co.za/ © This video may only be played via UA-cam (It is illegal to download or convert this video to any other format)
Joshua na die Reën - Lig op die Horison
Переглядів 921 тис.10 років тому
Joshua na die Reën - Lig op die Horison
Joshua na die Reën - In Studio '13
Переглядів 19 тис.11 років тому
Joshua na die Reën - In Studio '13

КОМЕНТАРІ

  • @Anri.
    @Anri. 3 дні тому

    So mooi

  • @mvermeulens
    @mvermeulens 16 днів тому

    ❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @tenayparsons3308
    @tenayparsons3308 23 дні тому

    😢❤😂rueududgeuhrhe4uesjdjsgdidjdidiri😢jejejiririrjriurudhebeueuehebheheeueuehjeirrurhbt b haha bhfjr rmrkrrhrhrhrhrhrhrrhhreh

  • @toscabrutus1781
    @toscabrutus1781 Місяць тому

    Pragtig Joshua! Groete uit LIma Peru!

  • @rhonwyn1907
    @rhonwyn1907 Місяць тому

    God dank vir klank

  • @riagilau3246
    @riagilau3246 Місяць тому

    Beautiful!

  • @louisekloppers9973
    @louisekloppers9973 Місяць тому

    PRAGTIG!!

  • @user-xu8lb4wz3k
    @user-xu8lb4wz3k 2 місяці тому

    Pragtige stem,

  • @Knolla182
    @Knolla182 2 місяці тому

    Yes!!!!!! Nog n treffer

  • @isildadalton6306
    @isildadalton6306 2 місяці тому

    So beautiful 😢

  • @jean-mariekoekemoer9450
    @jean-mariekoekemoer9450 2 місяці тому

    Hierdie lied is so so pragtig fir my!❤❤❤❤

  • @AmandaJordaan-qi4dn
    @AmandaJordaan-qi4dn 2 місяці тому

    Ongelooflik mooi ❤😢

  • @jameslewis1605
    @jameslewis1605 2 місяці тому

    Goten littin farts.

  • @Kingski078
    @Kingski078 3 місяці тому

    ❤❤ love it From Jacaranda fm more music I love ❤❤

  • @user-pj7mt5ql4k
    @user-pj7mt5ql4k 3 місяці тому

    Baie mooi

  • @simonemarais9682
    @simonemarais9682 3 місяці тому

    Looooooove!!!!!

  • @deppers
    @deppers 3 місяці тому

    2021 was 'n moeilike tyd. JNDR het 'n liedjie geskep om almal bymekaar te bring 🙂 Dankie guys

  • @deppers
    @deppers 3 місяці тому

    Dit is so, so … dis pragtig 🥹

  • @deppers
    @deppers 3 місяці тому

    Die beste sangskrywer, and a great song

  • @MhBy-fg2qc
    @MhBy-fg2qc 3 місяці тому

    🥰

  • @toscabrutus1781
    @toscabrutus1781 3 місяці тому

    Baie mooi! Groete uit LIma Peru!

  • @RuanBotha-ry6qc
    @RuanBotha-ry6qc 3 місяці тому

    Ek is nou besig om hier deur te gaan.Amen

  • @jameslewis1605
    @jameslewis1605 3 місяці тому

    Sad to see how much you have changed over the years. Wishing you the best.

    • @kingalfred3902
      @kingalfred3902 3 місяці тому

      What do you mean...???? sad to see....???

  • @pieter-janroux6434
    @pieter-janroux6434 3 місяці тому

    Wow!! Flippen love dit 😍

  • @RuannWide
    @RuannWide 3 місяці тому

    My gunstelling liedjie

  • @chrisdorfling89
    @chrisdorfling89 4 місяці тому

    Dnki Jesus!!

  • @conradsnetler4551
    @conradsnetler4551 4 місяці тому

    Goedgedaan Jacques.

  • @user-vf5sb7cx1h
    @user-vf5sb7cx1h 4 місяці тому

    Wow Joshua Moet nooit ophou sulke pragtige liedjies in Afrikaans ons TAAL te skryf nie

  • @melissaminnaar6011
    @melissaminnaar6011 4 місяці тому

    Hierdie liedjie sit vas in my kop😅

  • @Gardencourtlandscaping
    @Gardencourtlandscaping 4 місяці тому

    Sulke pragtige wit kindertjies, ware engele wat glad nie druggies of hoere sal word nie. Glad nie bedrog pleeg nie. Die wit room om n koek is te pragtig, tot jy dit sny. Ja, so was die tronke ook vol wittes, maar nee, ons wit afrikaanse mense, ons dien onse HERE. 😂😂😂😂. Dis n rassistiese video in ons land vandag. Sies

  • @amandasmit9328
    @amandasmit9328 4 місяці тому

    Dankie Joshua. Wat n mooi plek waar jy jou hart lê. 🤗

  • @user-xd5cb1tg7o
    @user-xd5cb1tg7o 4 місяці тому

    Perfeksie <3

  • @lisalottering7023
    @lisalottering7023 4 місяці тому

    Ek wens ek kon dit meer as net 1 keer like, well done

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 4 місяці тому

    Beautiful ❤❤❤

  • @thinuselse6132
    @thinuselse6132 4 місяці тому

    Amazing song julle. Love dit!!

  • @amandasmit9328
    @amandasmit9328 4 місяці тому

    Joshua is SA se juweel. 🤗

  • @carlaludick-haynes7957
    @carlaludick-haynes7957 4 місяці тому

    Stunning... hoendervleis

  • @eugiestiensviljoen3521
    @eugiestiensviljoen3521 4 місяці тому

    ❤karlien mar n mooi vrou

  • @TheRose0506
    @TheRose0506 4 місяці тому

    Pragtige liedjie en video!❤🌹

  • @brigettevandermerwe2427
    @brigettevandermerwe2427 4 місяці тому

    My hart vir my seuntjie ❤️

  • @merakiinspiration1809
    @merakiinspiration1809 4 місяці тому

    Baie besonders! Stunning akkoorde. Welgedaan JNDR & Karlien!

  • @amandasmit9328
    @amandasmit9328 4 місяці тому

    Pragtig julle. 👏💜

  • @user-zy3qx2vs6p
    @user-zy3qx2vs6p 4 місяці тому

    Baie mooi

  • @kathleenjoubert4270
    @kathleenjoubert4270 4 місяці тому

    Hierdie musiek gaan reguit hart toe. ❤️

  • @roneltheron1833
    @roneltheron1833 4 місяці тому

    Wat 'n sielvolle mooi liedjjie!

  • @judikavanderwalt304
    @judikavanderwalt304 4 місяці тому

    Very nice!! Ek dink jul stemme komplimenteer mekaar baie mooi. Hoop om nog songs van jul 2 in die toekoms te hoor.

  • @psel2501
    @psel2501 4 місяці тому

    Baie mooi

  • @jacovermeulen2861
    @jacovermeulen2861 4 місяці тому

    Een van die beste songs! Het dit die eerste keer in 2023 gehoor hier in die UK. Ek en my English verloofde troue in SA en sy hou ook so baie van die liedjie (moes bietjie vertaal vir haar) dat sy dit ons trou sing wil he.

  • @ignazmichael7003
    @ignazmichael7003 4 місяці тому

    Supper cool julle 2

  • @Adri-oj3yt
    @Adri-oj3yt 4 місяці тому

    Pragtig. Baie dankie ❤